Valiant Swart ‘Donker Vallei’ Vinyl Launch

Op Sondag 23 Februarie 2025 vind ‘n baie spesiale geleentheid plaas by Daisy Jones Bar…
Dis die 25ste verjaarsdag van Valiant Swart se album Deur Die Donker Vallei!
En dis ook die launch paartie van die DONKER VALLEI VINYL ALBUM RELEASE!
Ons vier dit met ‘n LIVE konsert bestaande uit die oorspronklike band wat die album saam met my opgeneem het: Schalk Joubert, Albert Frost, Simon Orange… En ons dra die konsert op aan Vernon Swart, ons dierbare drummer van meer as twee dekades, wat ook die ikoniese album cover kunswerk geskilder het.
Ons gaan spesiale gaskunstenaars op die verhoog kry, en ons gaan dans en sing, en die kitare laat huil soos innie ouuuu dae!!!
Sondag 25 Feb 2025
Deure: 13h00
Vertoning: 15h00
Tafel besprekings noodsaaklik: WhatsApp 0649682015 (Let asb dit is tafeldeling)
Kaartjies is beperk: R250 aanlyn by Quicket
https://qkt.io/cNtfWH

Hourly Schedule

New Day

-
-

Date

Feb 23 2025
Expired!

Time

Doors Open - 17h00
3:00 pm - 6:00 pm

More Info

Read More
REGISTER
QR Code

Recent Comments

    Submit a Comment

    Your email address will not be published. Required fields are marked *