Family friendly

Spoegwolf Groen Album Launch

Wed Mar 10, 20:00 - Mon Mar 15, 21:00

The Daisy Jones Bar

ABOUT

Spoegwolf Groen Album Launch

10 Maart 2021

Live vanuit die Daisy Jones Bar (OMG) in Stellenbosch.


Verskillende Kaartjie opsies:


Live Streaming Tickets:

Kaartjie om Spoegwolf se Album launch show te kyk live vanaf jou huis. Live show begin 20:00 op 10 Maart.


80x Live Audience Tickets:

Ekslusiewe kaartjie om die show te kyk by die Daisy Jones Bar in Stellenbosch. Toegang vanaf 19:00.


10x VIP Experience Tickets:

Gemaklike privaat sitplekke met gratis The Grinder wyn by jou sitplek. Kaartjie sluit 'n T - hemp van keuse in wat Spoegwolf daardie aand sal teken. Kaartjie gee vroeë toegang vanaf 18:00 vir 'n behind-the-scenes ervaring.

SPOTIFY

DIRECTIONS

Spoegwolf Groen Album Launch
The Daisy Jones Bar
Stellenbosch Municipality Summerhill Wine Farm, 7600
Get Directions